Sarie

PAMPOEN KANEEL

-

Miskien is nostalgie die beste geurmiddel? As ek na my ouma se kombuis verlang of weer langs daai groen formicataf­el van my ma wil sit, kyk ek nie verder as dié twee bestanddel­e nie. Dis kaneel se aardse note wat die nederige pampoen so goed pas. Van sop tot poffers of net gekook met botter, pampoen vra ’n tikkie kaneel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa