ROMERIGE AVOKADO OP ROOSTERBROOD
(bl. 85) As student het ek soms dae aaneen gelewe op avokado en roosterbrood. Dis die kombinasie van teksture wat so verlei. As jy haastig is, koop klaargemaakte guacamole. Wees op die uitkyk vir Westfalia se produk landwyd in 200 g-houers.