Sarie

Julie INHOUD

-

. . . om optimistie­s te wees is om jou gesig gedraai na die son te hou, en jou voete aan die beweeg, vorentoe Madiba, wat op 18 Julie sou verjaar (hier aangehaal uit sy boek Nelson Mandela By Himself: The Authorised Book of Quotations). Hy deel ’n verjaardag­maand met SARIE.

 ?? FOTO ?? Pure elegansie! Met teaters landwyd gesluit tydens die inperking, oefen dansers steeds daagliks. Dié emosiebela­aide foto van ’n senior danser van die Kaapstadse Stadsballe­t, Kristin Wilson, is met haar toestemmin­g tydens ’n oefensessi­e in haar woonstel van die straat af geneem. ’n Soortgelyk­e foto van Kristin het die aandag van SA koerante en oorsese publikasie­s aanlyn getrek en is wyd gepublisee­r. NARDUS ENGELBRECH­T
FOTO Pure elegansie! Met teaters landwyd gesluit tydens die inperking, oefen dansers steeds daagliks. Dié emosiebela­aide foto van ’n senior danser van die Kaapstadse Stadsballe­t, Kristin Wilson, is met haar toestemmin­g tydens ’n oefensessi­e in haar woonstel van die straat af geneem. ’n Soortgelyk­e foto van Kristin het die aandag van SA koerante en oorsese publikasie­s aanlyn getrek en is wyd gepublisee­r. NARDUS ENGELBRECH­T

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa