Sarie

Vanjaar sê SARIE

-

#JyIsGenoeg Jy hoef nie meer te wees of meer te doen om goed oor jouself te voel, of om jouself te laat geld nie. Natuurlik beteken dit nie dat jy volmaak is, alles het, of nooit hulp en inspirasie nodig het nie. Dat jy nie wil groei, luister en van jou wil laat hoor nie. Maar met jy is genoeg aan jou kant doen jy al dié dinge uit ’n posisie van krag en selfvertro­ue. Jy is rééds genoeg. Jy is reeds dáár.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa