Sarie

Modedinge

- DEUR AMARIA CARSTENS

40's

Hierdie naaswit broek in Lanvin se Herfs-Winter 2019-’20-reeks by die Paryse Modeweek is gepas vir winter en somer.

1 Baadjie van geruite materiaal (R1 499), Zara 2 Wit hemp van ’n katoenlinn­emengsel (R1 799), Country Road 3 Vergulde halssnoer met skakerings van groen en wit Swarovski-stene (vanaf R2 190), Swarovski 4 Geel blokhaksko­ene van kunsleer (R699), Call It Spring by Superbalis­t 5 Leerhandsa­k in geel, goud en taankleur (R5 500), Missibaba 6 Wit culotte (vanaf R1 199), Mango.com

50's

’n Wit rok met detail was ’n vars toevoeging tot Alexander McQueen se Herfs-Winter 2019-’20-reeks by die Paryse Modeweek.

1 Naaswit rok met plooidetai­l (R1 199), Poetry 2 Vergulde sterlingsi­lwer-ring met swart spinelsten­e (R1 155), Black Betty 3 Swart trenchjas (vanaf R910), Woolworths 4 Swart suèdehaksk­oene (R1 299), Witchery by Woolworths 5 Vergulde sterlingsi­lwer-ring met swart onikssteen (R2 380), Black Betty 6 Goue vlieëniers­tyl sonbril (R2 850), Ray-Ban by Sunglass Hut 7 Vergulde oorbelle met goudkleuri­ge Swarovski-kristalle (vanaf R2 790), Swarovski

Wit en al sy skakerings van naaswit is ’n kleur vir asemskep. Dit is ook die perfekte basis van enige uitrusting. Kies een wit item en laat dit die skilderdoe­k vir jou voorkoms wees

60's

Wit tekkies was gewilde skoeisel in Off-White se Herfs-Winter 2019-’20-reeks by die Paryse Modeweek.

1 Kameelkleu­rige oorvoujas van wolmengels­tof (R1 999), Forever New 2 Groen veganleer-handsak (R450), Poetry 3 Geel polkakoltr­ui (R699), Poetry 4 Swart broek (vanaf R599), Queenspark 5 Serp met visgraatpa­troon (R299), Aldo by Superbalis­t 6 Wit leertekkie­s (R1 299), Adidas Originals by Superbalis­t

70's

Wit en naaswit het Chanel se Herfs-Winter 2019-’20-reeks by die Paryse Modeweek oorheers.

1 Roomkleuri­ge jas (R1 499), Poetry 2 Swart rolnektrui (R350), Truworths 3 Geplooide romp van geruite stof (vanaf R1 099), Zara 4 Breë swart belt van kunsleer (vanaf R539), Zara 5 Enkelstewe­ls van kunsleer met diervelpat­roon (R699), Foschini 6 Oorbelle van tou, katoendraa­d, glaskrale, vergulde detail en nikkelvrye hakies (R550), Pichulik

 ??  ?? Aktrise Jennifer Aniston (51) is bekend vir haar klassieke kombinasie­s asook haar liefde vir swart-en-wit.
Aktrise Jennifer Aniston (51) is bekend vir haar klassieke kombinasie­s asook haar liefde vir swart-en-wit.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? 3
3
 ??  ?? Aktrise Gwyneth Paltrow (47) wys dat ’n gekleurde hak en geruite baadjie by ’n wit broek ’n stylvolle kombinasie is.
Aktrise Gwyneth Paltrow (47) wys dat ’n gekleurde hak en geruite baadjie by ’n wit broek ’n stylvolle kombinasie is.
 ??  ?? 1
1
 ??  ?? 6
6
 ??  ?? 1
1
 ??  ?? 2
2
 ??  ??
 ??  ?? 3
3
 ??  ?? 5
5
 ??  ?? 4
4
 ??  ?? 4
4
 ??  ?? 6
6
 ??  ?? 2
2
 ??  ?? 5
5
 ??  ?? 3
3
 ??  ?? 1
1
 ??  ?? Aktrise Diane Keaton (74) dra graag ’n breë belt oor ’n jas. En ja, dit werk ook saam met ’n wit jas.
Aktrise Diane Keaton (74) dra graag ’n breë belt oor ’n jas. En ja, dit werk ook saam met ’n wit jas.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? Buiten gemaklik, is ’n wit tekkie altyd ’n staatmaker, wys aktrise Emma Thompson (61).
Buiten gemaklik, is ’n wit tekkie altyd ’n staatmaker, wys aktrise Emma Thompson (61).
 ??  ?? 5 6 4
5 6 4
 ??  ?? 2
2
 ??  ?? 3
3
 ??  ?? 4
4
 ??  ?? 2
2
 ??  ?? 5
5
 ??  ??
 ??  ?? 6
6
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa