Sarie

Ons inspirasie

ONS IS een

- SAAMGESTEL DEUR DIE SARIE-SPAN

Selde was ons só bewus van die wêreld om ons. Dat lewe op aarde – land, see, lug – verbind is. Versteur iets, en die balans word beïnvloed. Orde word chaos, die skoonheid ontsier. Dié gedagtes is die inspirasie agter Paula Dubois se kunsversam­eling Above and Below. “Ek begeer om dít wat ek om my sien, dít wat ek voel, te verf. In ’n tyd soos hierdie is kuns waardevol om ons in verbinding te bring met waarna ons verlang,” sê Paula. Inderdaad praat kuns met ons emosies. Dié maand bring SARIE twee kunsvorms bymekaar: Paula se olieverf- en inkwerke en ’n handvol uitsoekmod­e-items. Sien bl. 72 * Kontak: paulatdubo­is@ gmail.com, @pauladuboi­s_

 ??  ?? WHAT WE NEED IS HERE olie op doek, 150 x 100 cm
WHAT WE NEED IS HERE olie op doek, 150 x 100 cm
 ??  ?? LINKS Paula Dubois
LINKS Paula Dubois
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa