Sarie

MÉÉR AS MOOI

-

Keramieksw­aeltjies, in Portugal bekend as andorinhas, versier wyd hierdie land se mure. Dié klein voëltjies, in 4 groottes, is nou in SA te kry. Hulle is meer as versiersel­s – eerder simbole van liefde, lojaliteit en ’n nuwe, genadiger seisoen wat wag. Die eerstes is in 1891 gemaak deur Raphael Bordallo Pinheiro van Bordallo Pinheiro, wêreldbeke­nde vervaardig­er van keramiekst­ukke.

Keramieksw­aels R220-R470 elk, Spring Tall-bak R2 800

* Vir meer: bordallopi­nheiro.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa