Sarie

KROON OP 10 JAAR

-

Dor, halfdor. Sand gryswit en rooi, soms gewaai in duine, waterpanne wanneer die reën kom. ’n Wêreld soos geen ander nie. En die siel agter entreprene­ur Carina Franck (foto) se velsorgmaa­tskappy, Kalahari, wat vanjaar ’n dekade in die bedryf vier. Nourishing Nail Oil, met ’n verjaardag­kroon as doppie, is ’n ryk mengsel van Kalahari-spanspek-, amandel- en sonnebloms­aadolie. ’n Geskenk vir hande wat straf verduur.

Prys: R86. Te kry: Uitsoeksal­onne en spa’s vir ’n beperkte tyd * Sien bl. 96 vir Herman se Kalahari-resep

 ??  ?? Kalahari Nourishing Nail Oil
Kalahari Nourishing Nail Oil
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa