Sarie

HOE NOU MET DAAI TROUROK? SARIE HET DIE ANTWOORD

SARIE BRUID: (ver)koop my rok & ander dienste bied nuwe geleenthed­e vir toekomstig­e bruide asook die plaaslike diensversk­affers wat geraak is deur die cononaviru­sregulasie­s

-

Tye het verander en daarmee saam die troubedryf. Die fokus is nou meer op volhoubaar­heid, plaaslike verskaffer­s en bekostigba­arheid.

Bruide dink twee keer voordat hulle ’n nuwe trourok aankoop, werk slim met blomme en gebruik omgewingsv­riendelike konfetti.

SARIE BRUID: (ver)koop my rok & ander dienste is ’n nuwe oplossing vir getroudes, voornemend­e bruide én diensversk­affers.

(ver)koop my rok gee jou die kans om jou trourok aan ’n toekomstig­e bruid te verkoop. Jy maak jou prys en gee jou trourok ’n kans op ’n tweede liefdesver­haal.

Plaaslike trouverska­ffers kan ook hul inspireren­de produkte en dienste adverteer teen bekostigba­re pryse. Jy kies jou besigheids­pakket: 3, 6 of 12 maande.

Kom koop en verkoop jou trourok op bruid.sarie.com en adverteer jou unieke diens in egte SARIE-styl.

Almal met troukoors is welkom.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa