Sarie

UIT JOU TUISKANTOO­R

-

Of jy net tydens Covid-19 van die huis af werk of dit permanent gaan doen, dis belangrik om jou werkplek tuis reg in te rig. Opruim-ghoeroe Marie Kondo, wat met haar boeke The Life-Changing Magic of Tidying Up en Spark Joy miljoene mense anders na hul besittings laat kyk het, het saam met organisato­riese sielkundig­e Scott Sonenshein ’n boek geskryf wat jou help om jou tuiskantoo­r in die perfekte werkplek te omskep. Joy at Work: Organizing Your Profession­al Life (uitgewer Pan Macmillan SA) kos R315 by Takealot.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa