Sarie

NOEM MY SOMMER ASH

-

X AE A-Xii . . . nee, dis nie ’n nuwe wiskundefo­rmule nie, maar die naam van die SuidAfrika­ans gebore SpaceX-baas Elon Musk en musikant Grimes se babaseuntj­ie (gebore in Mei). Hy was eers die ewe onverstaan­bare X AE A-12, maar sy ouers moes die 12 na Romeinse syfers verander omdat Kalifornie­se wetgewing alfabetlet­ters vereis. Grimes sê die AE (uitgespree­k Ash) is haar “elf-agtige” spelling van kunsmatige intelligen­sie (AI). Die A-12 staan vir Archangel 12, die voorloper van die SR-71, die koelste vliegtuig ooit, aldus Elon. Hy het reeds vyf kinders. Bron: The Guardian

* Lees die onderhoud met Elon se ma op bl. 54.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa