Sarie

VERSPREI liefde

-

Opbeurende woorde wat jy boonop kan plant. Die maatskappy Growing Paper het dié blink plan bedink om hul inkomste aan te vul nadat inperkings­regulasies hul fabriek met byna 40 mense uit die Malmesbury-gemeenskap tot stilstand gedwing het.

Met die Sustainabl­e Seasonskaa­rtjieproje­k skep hulle werk deur saadpapier uit herwinde papier te maak. So wil hulle liefde versprei en die fabriek se wiele kan weer begin rol. ’n Deel van die opbrengs word aan die WWF se inisiatief vir volhoubare landbou geskenk.

* Besoek growingpap­er.co.za

 ??  ??
 ??  ?? Illustrasi­es deur Anja Stoeckigt van Paper Tales
Illustrasi­es deur Anja Stoeckigt van Paper Tales
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa