Sarie

JOU GIDS TOT ’N GESONDER JY In 6 weke!

Met die winterkoue hier en die dae korter, is dit tans moeiliker om uit die bed te klim vir vroegoggen­d oefening. Jy hunker dal kook na warm trooskos. Gebruik vanjaar dié seisoen om ’n gesonde lae koolhidraa­t leefwyse te vestig. Gesonder met SARIE plaas h

-

Ons nuwe webtuiste Gesonder met SARIE is ’n platform wat jou nie net sal help om die kilo’s af te skud nie, maar jou ook inspireer om gesonde laekoolhid­raat-eetgewoont­es ’n langtermyn­keuse te maak. Ons wil die manier hoe jy kos koop en jou maaltye beplan, verander. Die aanlyn program bevat heerlike resepte, inkopielys­te, weeklikse eetplanne en als wat jy moet weet oor ’n laekoolhid­raat-leefstyl.

Die oomblik wat jy inteken, kry jy toegang tot die hele Gesonder met SARIE-plan, wat jy van jou rekenaar of enige mobiele toestel met internetto­egang af kan oopmaak. Dis nie nodig om ’n app af te laai nie. Begin eenvoudig by Week 1, Dag 1 en volg die plan daagliks – vir ’n gesonder jy in net 6 weke! Vir meer inligting en om in te teken besoek gesonderme­tsarie.co.za

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa