Sarie

WEES BEKOORLIK

-

Maye sê in haar boek ons moet almal bekoorlik probeer wees. Maar hoe kry ons dit reg as ons soms so vervelig en vaal voel?

“Eerstens moet jy ’n glimlag hê. En jy moet ook geïnteress­eerd wees in ander mense, en jy moet ’n belangstel­ling hê wat jy met mense kan deel.” Van op ’n hopie sit en jouself jammer kry, gaan niks goeds kom nie, maan sy. “En niemand hou daarvan om rondom ’n klakous te wees nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa