Sarie

Kitsfeite

-

Maye was twee toe haar Kanadese ouers, pa Joshua Haldeman, ’n chiroprakt­isyn, en ma Wyn, ’n danser en dansafrigt­er, na Suid-Afrika verhuis het.

Sy het al drie haar kinders in ’n tydperk van drie jaar en drie weke gehad.

Maye het van jongs af modelwerk gedoen, selfs toe sy gewig aangesit het. Sy het dit egter beperk tot nie meer nie as vier dae per maand, omdat dit nie moes inmeng met haar brood-enbotter praktykwer­k nie. Haar kliënte het selde geweet sy het hierdie tweede lewe.

Op 69 is Maye as een van die skoonheids­reeks CoverGirl se handelsmer­kambassade­urs aangewys, die oudste nog! Van daar af het die vraag na haar as model die hoogte ingeskiet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa