Sarie

WAT IS VOLGENDE?

-

Wees op die uitkyk vir die September-uitgawe van SARIE, wat vanaf 21 Augustus te koop sal wees. Hierin kondig ons die wenner van SARIE Nuwe Gesig op ’n splinternu­we manier aan. Hou ook SARIE.com dop, wat die wenner groot aanlyn sal vier!

In die September-uitgawe sal jy ook die Top-40-finaliste in die SARIE Voorblad gesig wedstryd kan sien: 36 word gekies deur die beoordelaa­rs en 4 gaan deur op grond van die hoeveelhei­d stemme wat hulle van 17 April tot 31 Mei op voorbladge­sig.sarie.com gekry het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa