Sarie

4WENKE OM HARE WAT BREEK TE VERMINDER

-

Eet kos ryk aan proteïene en omega 3-vetsure soos eiers, lensies, Griekse-styl jogurt, peulgroent­e en vars vis.

Moenie nat hare borsel nie. Hare wat nat is, is baie swak en breek maklik. Gebruik eerder ’n wyetandkam en beweeg stadig. Slaap op ’n satynkussi­ngsloop. Hare gly makliker oor die sagte tekstuur, wat gesplete punte en hare wat breek, kan verminder. Slaap met jou hare in ’n los vlegsel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa