Sarie

’N SENSITIEWE KOPVEL

-

As jou kopvel geneig is om jeukerig en branderig te voel dui dit op sensitiwit­eit. Dikwels is dit weens sekere irriterend­e bestanddel­e in haarsorgpr­odukte wat jou kopvel van natuurlike olie stroop, die buitenste laag beskadig en inflammasi­e veroorsaak. Stres, allergieë, hormoonsko­mmelinge en mediese toestande soos psoriase en ekseem kan ook ’n rol speel.

WAT KAN JY DOEN?

Die belangriks­te is om jou kopvel te kalmeer en die beskermend­e lagie (barrier function) te herstel. Wees op die uitkyk vir sjampoes met sagte, strelende bestanddel­e wat spesifiek geformulee­r is vir ’n sensitiewe kopvel. ’n Serum of tonikum kan help om jeukerighe­id te verlig.

 ??  ??
 ??  ?? Top-produk Dié sjampoe is seep- en geurvry en kalmeer ’n droë, jeukerige kopvel – Eucerin Dermo Capillaire Calming Urea Shampoo (R125)
Top-produk Dié sjampoe is seep- en geurvry en kalmeer ’n droë, jeukerige kopvel – Eucerin Dermo Capillaire Calming Urea Shampoo (R125)
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa