Sarie

MONICA HOU VAN

-

As jy soos ek in die wintermaan­de geneig is tot ’n droë en gedehidree­rde vel, is die Bio-Oil Dry Skin Gel (R190 vir 200 ml) ’n lafenis. Die unieke jel-na-olie-tekstuur vorm ’n dun lagie wat kalmeer en vog in jou vel in seël. Die formule kan effens vetterig voel op jou vel, daarom gebruik ek dit graag saans.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa