Sarie

Kom in die eilandgees

Clover Tropika gee jou ’n voorsmaak van die lekker lewe – proe dit self

-

Ontsnap na ’n eksotiese eilandlewe waar jy luilekker op die strand kan lê en kan luister hoe die branders breek. Min dinge klop daardie vakansiege­voel, maar Tropika gee jou ’n proesel van die goeie lewe met sy verskeiden­heid heerlike geure. Ontspan terwyl jy stadig teug aan die strelende smaak van Tropika.

WAT IS JOU GUNSTELING? Kies uit mango-perske, Cool Red, lemoen, pynappel, perske, en nou – vir die heel lekkerste eilandgevo­el – die nuwe Pina Colada.

Drink hierdie verfrissen­de drankie net so op sy eie – enige plek, enige tyd – of gebruik dit om jou ontbyt of skemerkelk­ie op te kikker.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa