Sarie

MARZANNE HOU VAN

-

Begin jou oggend reg met hierdie gesonde, suikervrye granola van Simply Granola. Met die minimalist­iese, sjiek verpakking is dit net so lekker soos wat dit mooi is. Geniet dit met ’n hand vol bessies en jogurt of met melk. Beskikbaar in 5 geure: klassiek, vye, grondboont­jiebotter, sonskyn en kakao.

Vanaf R69 vir ’n 250 g-pak by uitsoekdel­i’s of aanlyn by simplygran­ola.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa