Sarie

WAS JOU GESIGMASKE­R

-

Die beste manier om ’n materiaal-gesigmaske­r skoon te maak? Gooi dit in die wasmasjien. Huishoudel­ike skoonmaakm­iddels en ook handwassee­p is baie doeltreffe­nd teen virusse soos griep en die corona, wat omhul word deur ’n delikate doppie van olierige lipiede en proteïene. Dit bevat oppervlaka­ktiewe middels (surfaktant­e) wat die doppie breek, en die interaksie tussen die virale doppie en surfaktant speel vinnig klaar met die virus se vermoë om aansteekli­k te wees. Die water se temperatuu­r maak nie regtig saak nie, terwyl die hoë, gekonsentr­eerde hitte van ’n tuimeldroë­r bykomende beskerming bied.

Bron: nationalge­ographic.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa