Sarie

Erfgeld is swerfgeld, Johannes C. Bakkes (Protea Boekhuis, R250)

-

Enigiemand wat Johan Bakkes ken, weet hy is ’n man wat skryf soos wat hy praat. Dis duidelik ook die geval in Erfgeld

is swerfgeld. Hy vertel stories soos wat sy pa dit aan hom oorgedra het. Dis so maklik om jou in te leef in dié verhale dat jy nie vir ’n oomblik dink sy pa het dit vir hom vertel om hom deur erge koors te kry nie, maar dat dit eg en waar is.

My gunsteling hoofstuk i swaar hy en sy vrou na ’n groep van tien van sy studente moes omsien omdat# Fees Mus t F al l stakende s hulle verhoed het om in hul koshuis vir die eksamen voor te berei. Elkeen van daardie studente het die eindeksame­n geslaag en is vandag gekwalifis­eerde geoktrooie­erde rekenmeest­ers.

Natuurlik bevat enige Johan Bakkes-boek wat sy sout werd is, reisverhal­e. Dus, ’n goeie boek om tydens die inperking te lees. Jy sal beslis nie spyt wees nie.

Marieke Snyman

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa