Sarie

5 gelukkige SARIEleser­s kan elk die boek

-

Maggie: My lewe in die kamp deur Maggie Jooste (Tafelberg,

R290) wen. Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe oorlog uitbreek, en haar lewe onherroepl­ik verander. Ná maande se huisarres in Heidelberg, Transvaal, is sy, haar ma en jonger broers en susters na ’n konsentras­iekamp.

Daar het hulle honger en verlies ervaar, maar ook verrassend­e goedhartig­heid van Britse soldate. ’n Goue draad is die band tussen die Joostes en die Engelsspre­kende Russell-familie wat voor die oorlog bure en vriende was. Die Russells het in die geheim aan die Joostes kos voorsien om hulle te help oorleef, en hulle ook ná die oorlog ondersteun. ’n Aangrypend­e en diep ontroerend­e ware verhaal.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa