Sarie

Gesig van die maand: Amy Kleinhans-Curd

- – Suanné Mulder FOTO LEANA CR

Nog net so mooi en energiek soos altyd.

Ons Mej. SA 1992,

Amy Kleinhans-Curd, het skoonheid herdefinie­er. Sedertdien gebruik sy haar platform om lewens aan te raak, te inspireer en om ’n gelyke speelveld vir almal in SA te help skep. Haar inbelsentr­um, Dial-A-Teacher, bied al vir 20 jaar telefonies­e raad en leiding met huiswerk en projekte aan leerders. Verlede jaar het sy ook Wellbox, ’n aanlyn platform met bekostigba­re aanvulling­s en gesondheid­sprodukte, begin. As ambassadeu­r van die plaaslike groep Sorbet se velsorgree­ks 365 Skin Workout kan jy haar niks van die waarde van goeie velsorg vertel nie. “Dis vir my baie belangrik om na my vel om te sien, nie net vir teenveroud­eringsdoel­eindes nie, maar ook vir langlewend­heid sodat ek as ’n vrou in my vyftigerja­re kan floreer.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa