Sarie

Kopie van die maand

Schané Venter, SARIE Voorbladge­sig 2019, deel haar gunsteling­voorkoms vir September 2020: kleurblok

-

Staan dié lente uit met helder, sterk kleure wat jy saam dra. Dink aan ’n kleurwiel – jou drie primêre kleure: rooi, geel en blou, en jou sekondêre kleure: oranje, groen en pers. Hierdie ses werk goed saam in kleurblokk­ombinasies wanneer jy ’n uitrusting kies. Koop trofee-items in een soliede kleur vir ’n kleurbloku­itrusting. Ek probeer altyd my uitrusting neutralise­er met wit of swart skoene, en dan waag ek ook met ’n besige, kleurryke oorbel wat al die kleure saamtrek.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa