Sarie

Mooidinge

- DEUR MONICA VAN DER WALT

AL GEHOOR VAN MASKERAKNE­E?

Dit beskryf die uitslag, knoppies en aknee wat rondom jou neus, mond en op jou ken vorm weens die gereelde dra van ’n masker.

Meningspei­ling

SARIE-LESERS SÊ

Sukkel jy met maskerakne­e omdat jy nou gereeld ’n masker moet dra?

55%

Ja, dit is ’n probleem

45%

Nee, nie regtig nie

Bron: Facebook

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa