Sarie

Gesondding­e

- DEUR LYDIA VAN DER MERWE

HOMMELTUIE TOT DIE REDDING

Om lewegewend­e bloed by moeilik bereikbare plekke soos op die platteland af te lewer, gaan die Suid-Afrikaanse bloedoorta­ppingsdien­s (SANBS) binnekort hommeltuie gebruik. Só kan 4 eenhede bloed teen ’n maksimum spoed van 180 km per uur binne ’n omtrek van 100 km vervoer word. Daar word tans gewag vir die nodige toestemmin­g en lisensies van die Burgerlike Lugvaartow­erheid (BLO) en Onafhankli­ke Kommunikas­ieowerheid (Okosa). Bron: sanbs.org.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa