Sarie

VIR ’N KONINGIN

-

Die gewildheid van jenewer het die laaste jare ontplof, ook in SA. Nou maak die Buckingham­paleis sy eie met sitrus- en kruienote. Dink suurlemoen, verbena, moerbeibla­re, meidoringb­essies. Die bestanddel­e word met die hand gepluk in dié tuine met 30 voël- en 250 blomspesie­s. Die eerste besending van dié premium-drankie het glo binne agt uur uitverkoop!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa