Sarie

ONS LESERS SÊ DIT

-

Nooit vier ons iets alleen nie! In Julie met SARIE se 71ste verjaardag het lesers weer van hulle laat hoor. Dié kunswerk, wat herinner aan die feestelike foto verlede jaar met Rolene Strauss vir ons 70ste, is Sheelagh Gerritsen van Heuningby se handewerk. Ons sê dankie! heuningbyi­llustrasie­s@gmail.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa