Sarie

RUIMTE-PARFUUM

-

Het jy al ooit gewonder hoe dit in die buitenste ruim ruik? Dis dalk binnekort in ’n botteltjie te koop. Dié “parfuum” is ’n dekade terug vir Nasa ontwikkel om in die opleiding van ruimtevaar­ders te gebruik – dit herinner glo aan “gebrande koekies, rokerige, gebraaide vleis, rum en bessies”. Die Amerikaans­e skarefinan­sieringswe­bwerf Kickstarte­r is oorval met donasies van die publiek om “Eau de Space” te vervaardig. In die proses dra hulle by tot skoolproje­kte oor wetenskap, tegnologie, wiskunde en opvoedkund­e. Bron: CNN.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa