Sarie

MAAK DAARDIE KONNEKSIE

-

In die grendeltyd het ons opnuut bewus geraak van hoe belangrik ons verbinteni­s met ander mense is. Together, deur dr. Vivek H. Murthy, geneesheer­generaal gedurende die Obama-administra­sie, kon nie op ’n meer gepaste tyd verskyn het nie. Hy beskryf eensaamhei­d as ’n wêreldwye epidemie en kyk na die effek wat dit op ons emosionele en fisieke gesondheid het. Met oplossings en raad om weer met jou gemeenskap, familie en vriende ’n band te smee.

(Jonathan Ball, R355).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa