Sarie

DIE ABC IN JOU EIE TAAL

-

Feed the Monster, ’n gratis app wat dit makliker maak om te leer lees, is hier. In SA is daar nie altyd genoeg onderwyser­s en bronne om kinders in hul moedertaal te leer nie, gevolglik moet hulle dikwels in ’n taal leer lees wat hulle nog nie ordentlik bemeester het nie, sê Alison Scott, hoof van die Bellavista-skool in Johannesbu­rg, wat by die bekendstel­ling betrokke was. Met die toepassing, wat eerste in Siriese vlugteling­kampe gebruik is, leer kinders tussen ses en agt jaar al spelende in hul eie taal – van Tswana tot Afrikaans.

Besoek bellavista­share.org.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa