Sarie

DIEP GERAAK

-

Lanklaas is ek so diep geraak soos deur die artikel wat in SARIE verskyn het met die aktrise Ira Blanckenbe­rg se verhaal (Augustus 2020, “Wonder van tyd”). Ek het nie al self kinders aan die dood afgestaan nie, maar as ma kan ek my maar net probeer indink hoe dit moet voel.

Dit moet die seerste seer wees. Ira, jy is ’n merkwaardi­ge vrou. Lynette, Harrismith

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa