Sarie

WAT IS VOLGENDE?

- Sien voorbladge­sig.sarie.com vir wedstrydre­ëls

Wees op die uitkyk vir die Oktober-uitgawe van SARIE waarin ons die SARIE Voorbladge­sig Top-10 aankondig. Hierdie uitgawe is vanaf 18 September te koop. Daarna sal die 10 finaliste afgeneem word vir ’n moontlike wen-SARIE-voorblad. Hierdie foto’s verskyn in ons Nov/Des-uitgawe, vanaf 16 Oktober te koop. En dan volg die gróót prys: die wenner van SARIE Voorbladge­sig 2020. Sy sal op die voorblad van SARIE se feestelike nuwejaarsu­itgawe (Jan/Feb), wat vanaf 11 Desember te koop is, verskyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa