5 BLITSFEITE
EERSTE BETALENDE ROL Pippi in die kinderteaterstuk Pippi Longstocking, teen R1 400 per week. GUNSTELINGFLIEK
Amper enigiets met Cate Blanchett in.
WAT LAAT JOU LAG? My eie simpelgeit. As ek en Lea saam is, lag ons vreeslik, ons kan vir ewig aanhou.
WAT MAAK JOU KWAAD? Rassisme, seksisme en ’n onwilligheid om jouself op te voed oor kwessies waaroor jy onkundig is. GUNSTELINGBOEK Bernardine Evaristo se Girl, Woman, Other.