Sarie

JOU GIDS TOT ’N GESONDER JY In 6 weke!

Los daai kitsdieet. Jou gesonder self wag. Neem saam met SARIE die besluit om ’n laekoolhid­raat-eetplan deel van jou lewe te maak en sien die resultate

-

Ons nuwe webtuiste Gesonder met SARIE is ’n platform wat jou nie net sal help om die kilo’s af te skud nie, maar jou ook inspireer om gesonde laekoolhid­raat-eetgewoont­es ’n langtermyn­keuse te maak. Ons wil die manier hoe jy kos koop en jou maaltye beplan, verander. Die aanlyn program bevat heerlike resepte, inkopielys­te, weeklikse eetplanne en als wat jy moet weet oor ’n laekoolhid­raat-leefstyl.

Die oomblik wat jy inteken, kry jy toegang tot die hele Gesonder met SARIE-plan, wat jy van jou rekenaar of enige mobiele toestel met internetto­egang af kan oopmaak. Dis nie nodig om ’n app af te laai nie. Begin eenvoudig by Week 1, Dag 1 en volg die plan daagliks – vir ’n gesonder jy in net 6 weke!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa