Sarie

ONPAAR PAAR

-

Sedert dit vier jaar gelede die eerste keer by loopplankv­ertonings van Dior, Lanvin en Oscar de la Renta gewaar is, is onpaar oorbelle die moet-hê-afronding van modebewust­es. Speel met wat jy reeds het, maar kyk ook uit vir detail soos pêrels, stervorms, die kleur van die stene en metaal wat herhaal.

Oorbelle met kunskrista­lle versier (R249), H&M. Swart kunsleerto­p (R140), Y&G by Foschini. Deursigtig­e ligpienk organzatop met polkakolde­tail (R250), Y&G by Foschini.

GROOTTES Top: 6 – 18 Bloes: 6 – 18

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa