BEKOORLIK MET ’N BELT
Ons is geleer dat ’n belt ’n voorkoms afrond en netjies deur jou broek of rok se lussies moet ryg. Maar breek die reëls en knoop ’n dun belt interessant om jou lyf en wys jou middel. Swart pofmou-midirok van broderie anglaiseorganza (R799), H&M. Gordelhandsak van kunsleer (R229) H&M. GROOTTES Rok: 34 – 44