Sarie

POFFERIGHE­ID

-

DIE OORSAAK Pofferighe­id onder jou oë kan op enige ouderdom voorkom en kan veroorsaak word deur te veel sout of alkohol in jou dieet, sekere medikasie, waterreten­sie en selfs die posisie waarin jy slaap.

DIE OPLOSSING Enigiets wat baie koud is op die vel, soos ’n koue teelepel, help om pofferighe­id te verminder, so wees op die uitkyk vir ’n oogroom met ’n koel jeltekstuu­r of ’n metaal-aanwending­spunt.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa