Sarie

MONICA HOU VAN

-

Ek hou van my hare glad uitgeblaas, maar kon nog nooit die gebruik van ’n groot ronde haarborsel tuis onder die knie kry nie. Daarom is ek mal oor die Tangle Teezer Blow-Styling Smoothing Tool (R390). Dié unieke borsel is plat en reghoekig met groot, stewige tande. Jy blaas jou hare uit deur die borsel stadig van bo na onder, met die tande wat na buite wys, deur jou hare te kam. Die borsel gly stewig deur my dik hare sonder om dit te trek, en omdat die tande verder uitmekaar is, bereik meer warm lug jou hare sodat dit vinniger droog word. By Clicks en Dis-Chem

 ??  ?? Probeer die spesiale gesigsproe­i Thoclor Labs GF2 Skin Rejuvenati­on (R799) om knoppies en aknee te voorkom. Dit bevat hipochlori­gsuur (HOCl), wat kragtige antibakter­iële en anti-inflammato­riese eienskappe het. Aanlyn by thoclor.com
Probeer die spesiale gesigsproe­i Thoclor Labs GF2 Skin Rejuvenati­on (R799) om knoppies en aknee te voorkom. Dit bevat hipochlori­gsuur (HOCl), wat kragtige antibakter­iële en anti-inflammato­riese eienskappe het. Aanlyn by thoclor.com
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa