Sarie

BORSKANKER . . . ‘NEEM BEHEER’

-

Jaarliks stel ghd ’n reeks pienk haartoeste­lle bekend om borskanker­bewustheid te bevorder. Met vanjaar se veldtog wil ghd vroue aanmoedig om maandeliks hul borste vir ’n knop te ondersoek met die woorde: “Take control now.” Die nuwe ghd Helios-haardroër (R3 000), die ghd Gold-stileertan­g (R2 800) en die PlatinumĂ-stileertan­g (R3 400) is vir ’n beperkte tyd getooi in pastelpien­k en dié kragtige slagspreuk. Uit die verkope word R100 per toestel aan die plaaslike borskanker­organisasi­e PinkDrive geskenk. By uitsoeksal­onne en ghdhair.com/za

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa