Sarie

KOSDINGE

DEUR MARZANNE SCHOEMAN

-

’n Nuwe reeks funksionel­e gesondheid­sdrankies met rooibos as basis is onlangs deur BOS Brands bekend gestel. Elke botteltjie bevat die voordele van organiese rooibos, ’n dosis gesonde bestanddel­e en natuurlike vrugtesap. Beskikbaar in 4 soorte: Bounce Back (met borrie om jou immuniteit ’n hupstoot te gee), Chill Out (met CBD), Let It Glow (met kollageen) en Gut a Problem? (met probiotika). R19,99 per 50 ml-botteltjie by Pick n Pay

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa