Sarie

KRY EERS DÍT ONDER DIE KNIE

WIL JULLE WEER TROU?

-

Leandie Buys sê sy leer vir alle paartjies:

Hoe om met mekaar te praat en mekaar te hoor, want mans en vroue kommunikee­r verskillen­d. ’n Vrou wil soms net afpak; ’n man wil raad gee. Paartjies leer dus om vir mekaar die “teken” te gee of hulle net “afpak” of “wil weet wat die ander een dink”. Hoe om konflik te hanteer, want in ’n verhouding is daar altyd een wat veg of een wat vlug.

Hoe om in ’n verhouding te wees, want ’n verhouding het reëls. Soos bv. oor die gebruik van selfone, en waar en wanneer julle dit toelaat.

Oor seks, want die betekenis van seks is verskillen­d vir mans en vroue.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa