Sarie

Mooi van binne

Gee jou hare, vel en naels die ondersteun­ing wat dit verdien met Vital®

- Vir meer inligting besoek www.vital.co.za

Hoe dikwels hoor ons nie skoonheid begin van binne nie? Wel, dis waar, veral wanneer dit kom by ons hare, vel en naels. Het jy geweet vel word slegs elke 28 dae vervang, jou naels groei sowat 3 mm per maand en jou hare tussen 0,5 cm en 1,7 cm? Om te verseker dat dit gesond bly en groei, is dit belangrik om ’n goeie vitamienaa­nvulling te neem, veral omdat die toestand daarvan deur vele eksterne faktore en jou dieet beïnvloed word. Hier is enkele redes waarom jy Vital® Hair, Skin & Nails as aanvulling behoort te neem om jou ware skoonheid te wys.

DIE BESTE KEUSE

Vital® Hair, Skin & Nails is die nr. 1-verkoper onder vitamienaa­nvullings vir hare, vel en naels in Suid-Afrika. Indien jy daagliks die aanbevole dosis van een kapsule neem, kan dit help om die gesondheid van jou vel, hare en naels te verbeter.

VAN BINNE NA BUITE

Vital® Hair, Skin & Nails bevat ’n unieke kombinasie van vitamiene, minerale, aminosure en gehidrolis­eerde kollageen. Dit ondersteun die natuurlike vorming van kollageen vir die handhawing van ’n gesonde vel, hare en naels. Dis boonop ’n goeie antioksida­nt en beskerm jou selle teen oksidatiew­e stres.

MAKLIK OM TE GEBRUIK

Een kapsule per dag ná ’n maaltyd is al wat nodig is om by Vital® Hair, Skin & Nails baat te vind. Die kapsules is halaal.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa