Sarie

Sluitingsd­atum: 25 September 2020

-

OM DEEL TE NEEM: Die blokraaise­l op bl. 144 is die een wat jy moet voltooi om vir die pryse in ons wedstryd in aanmerking te kom. Werknemers en hul gesinne van NB-Uitgewers, Media24 (SARIE se moedermaat­skappy) en hul reklamemaa­tskappye mag nie aan die wedstryd deelneem nie. Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie. SARIE bied die wedstryd namens NB-Uitgewers aan as ’n diens aan haar lesers. NB-Uitgewers voorsien en is verantwoor­delik vir die pryse.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa