Sarie

Ons inspirasie

SAAMGESTEL DEUR DIE SARIE-SPAN

-

SERPE MET ’N BOODSKAP

Covid-19 het ons wêreld onderstebo, maar dis ook ’n kans vir veranderin­g. Mantua Silkwear reik nou uit na vroue in nood. Hul serpe van hoop het ’n swaeltjiep­atroon en is ’n mengsel van dun geweefde wol en sy. R50 van elk wat verkoop word, word geskenk aan die Saartjie Baartmanse­ntrum vir mishandeld­e vroue en kinders.

 ??  ?? Prys: R1 100 tot R1 200 per serp by mantua. co.za
Prys: R1 100 tot R1 200 per serp by mantua. co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa