Sarie

Ons wêreld

DEUR SUZETTE TRUTER suzette.truter@sarie.com

-

HY’S BESTE 007 . . .

Wie’s jóú gunsteling-Bond? Dis ’n speletjie wat nooit oud raak nie. Dié keer is Sean Connery as die beste 007 aangewys in ’n Radio Times-“toernooi” waaraan meer as 14 000 James Bond-aanhangers deelgeneem het. Dié Skotse akteur se eerste plek (hy het 44% van die stemme gekry) is vir sy fans geen verrassing nie, maar wenkbroue het veral gelig oor Timothy Dalton se tweede plek (32%). Pierce Brosnan was derde met 23%. Roger Moore, Daniel Craig en George Lazenby het die agterhoede gevorm. * Die uitreiking van Craig se vyfde 007-fliek,

No Time to Die, is vroeër weens Covid-19 tot November uitgestel.

Bronne: Radiotimes.com, The Guardian

 ??  ?? ’n Uitsig op Kampsbaai en die Twaalf Apostels-bergreeks en ’n proteaboom op die voorgrond met sonsonderg­ang.
’n Uitsig op Kampsbaai en die Twaalf Apostels-bergreeks en ’n proteaboom op die voorgrond met sonsonderg­ang.
 ??  ?? Sean Connery
Sean Connery

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa