Sarie

Kosdinge

- DEUR MARZANNE SCHOEMAN

Alkoholvry

Ons ken reeds The Duchess Drinks Studio se nie-alkoholies­e jenewer-en-tonikumdra­nkies.

Net so lekker is die nuwe The Duchess Spritz, ’n wyn-spritzer gemaak van wyn waarvan die alkohol onttrek is asook natuurlike plantekstr­akte. Dit is beskikbaar in twee geure: Elderflowe­r en Berry Rosé. Vanaf R79 vir ’n pak van 4 x 275 ml-bottels by yuppiechef.com, takealot.com en uitsoektak­ke van Spar

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa