Sarie

SARIE Boekbederf: Bestel joune

Lente is ’n tyd vir vernuwing, uitsien na nuwe geleenthed­e, pamperlang ná die winter. Bederf jouself met hierdie boks propvol kleure en geure van dié seisoen

-

1. JONK se natuurlike en handgemaak­te sepe kom in 5 geure: Himalayan – Pink Clay & Lavender; Day & Night – Lemon Zest; Bloom – Rose Petals & Geranium; Activated Charcoal & Peppermint; en Nude – Eucalyptus & Rose Petals. Jy sal een van dié geure ontvang. 2. Perfek vir jou handsak. ViroClean Advanced Hand Sanitizer (50 ml) bevat 70% alkohol, raak vinnig droog en laat nie jou hande klewerig voel nie. 3. Verfrissen­de aromas van Turkse lekkers, kaneel en aarbei kan geproe word in Robertson Winery se nie-alkoholies­e Dry Sparkling Pink-wyn. 4. Caribbean Tan Milk & Honey Hydrating Body Butter voed en bevog jou vel vir ’n sysagte voorkoms. 5. Dié This Is Me Lipstick 01 van essence is ’n vars, neutrale skakering, die perfekte kleur vir jou lippe hierdie seisoen! 6. Die hoofbederf, 3 splinternu­we fiksieverh­ale van NB-Uitgewers: Op soek na Tretchikof­f deur Anita du Preez, Vreugde vir Larissa deur Elsa Winckler en Hans gee Herklaas horings deur Rudie van Rensburg. 7. Catrice Semi-Permanent Brow Mascara gee jou wenkbroue die hupstoot wat dit nodig het met ’n tint-effek en voller voorkoms.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa